Bottels word geverf en geseel.
Bewoording en prentjie Is Vinyl plakker, wat ook saam geseel word.
Kan met lappie afgevee word, en binnekante kan uitgewas word.
Beskikbaar in ander kleure
Word gemaak op Bestelling
Slegs Handwas
Lou water
Moenie skrop / skuur nie
Moenie in Skottelgoedwasser plaas nie
Affie Plaas Gemaak - Glas Fles Stel - Grys Windpomp
- Product Code: APG - Fles001
- Availability: In Stock
-
R145