• Affie Plaas Gemaak - Glas Fles Stel - Grys Windpomp

Bottels word geverf en geseel.  

Bewoording en prentjie Is Vinyl plakker, wat ook saam geseel word.

Kan met lappie afgevee word, en binnekante kan uitgewas word.  

Beskikbaar in ander kleure

Word gemaak op Bestelling

Slegs Handwas

Lou water

Moenie skrop / skuur nie

Moenie in Skottelgoedwasser plaas nie

Write a review

Note: HTML is not translated!
    Bad           Good

Affie Plaas Gemaak - Glas Fles Stel - Grys Windpomp

  • Product Code: APG - Fles001
  • Availability: 1
  • R120